Annemarie
by Romano Cardinal

'n ander kleur
'n warm skakering
'n soete geur
'n duif ontring

'n varia vlinder
'n kamoefleer
'n binne kinder
'n gloed skyn deur

'n gedig wat rym
'n dubble nie
'n hart wat lym

Annemarie